Gisteraand was die gees aansteeklik. Diamantveld se stem het weergalm in Kimberley. Die ligblouspan het die meeste gees gewys en die beste presteer in die velditems en die geelspan het die beste presteer in die baanitems. Geluk aan die geelspan wat as oorwinnaars uit die stryd getree het. Baie geluk aan elke atleet wat deelgeneem het! Ons waardeer ook elke personeellid se moeite wat die dag moontlik gemaak het. #trotsdiamantveld
