Na afloop van die finale dag van die Noord-Kaap Hokkie Uitspele wens ons graag ons spanne geluk met puik uitslae.
Die O/19A dogters wen hul liga en eindig eerste in die provinsie na ñ naelbyt wedstryd teen Hoërskool Noord-Kaap.
Baie geluk! Ons is Baie trots op julle.