Baie sterkte aan ons o/16- en 1ste-span-hokkieseuns wat hierdie naweek in Upington aan die Noord-Kaap-uitspele deelneem. Beide spanne speel Vrydag in die halfeindronde en Saterdag in die eindstryd. Sterkte, manne! Maak moontlikhede ’n werklikheid. #trotsdiamantveld













