Baie sterkte aan Shaileé Golschmidt, Nelisé Hattingh, Hanco Erasmus en Jean Cornelissen wat vandag vertrek na Engeland as deel van die Southern Cape Sports Tours toergroep. Hierdie leerders gaan in
verskeie stede van Engeland wedstryde speel en dan ook die geleentheid gegee word om die land te verken.Baie sterkte aan al hierdie Diamantvelders!
