Hier volg die uitslae van ons Sportdag. Baie dankie aan elke ouer, onderwyser, en leerder wat die naweek ‘n sukses gemaak het. Spesiale dank aan die University of the Free State vir hulle bydrae tot die naweek. Sonder hulle sou die naweek nie kon plaasvind nie. #trotsdiamantveld
#rugbynuus
#netbalnuus
#tennisnuus
