Op Saterdag, 3 Desember 2022, het 4 van Diamantveld se Tweekamp atlete deelgeneem aan die Griekwaland-Wes Tweekamp Interpro te Kimberley. Hulle uitslae is as volg: Hardus van der Merwe, seuns 0/19, 1ste. Emma Hamman, dogters 0/19, 5de. Theuns Janse van Rensburg, seuns 0/17, 2de. Toors Bezuidenhout, seuns 0/17, 6de. Baie geluk met die goeie uitslae! #trotsdiamantveld