Vanaand het die graad 8’s hul eerste hoërskool-sokkie gehad.

Hierdie is ‘n geleentheid wat plaasvind na die Klipbegrafnis, om die graad agts te verwelkom in hul oorgang van klippie na ongeslypte diamant.

Ons is trots om julle amptelik by ons te verwelkom.

#trotsdiamantveld