Vanaand het dit omtrent gegons op ons pawiljoene! Die ligblou, geel en donkerblou spanne het teen mekaar meegeding om te kyk wie die meeste gees het. Ons kan nie wag om te sien watter span hierdie jaar die geesbeker huis toe neem nie! Die wenners word môreaand aangekondig tydens die kleureatletiek. #trotsdiamantveld
