Die netbal het die afgelope drie dae in Boksburg gekompeteer in die Fast Five SA Kampioenskappe. Die uitslae is as volg:
O/15
Verloor Terrors 18-22
Verloor Paarl Gim 15-21
Wen Capricorn
Wen Phoenix 15-9
Eindig derde in die poel. Slegs top 8 speel verder uit.
O/17
Wen Bergsig 23-12
Verloor Merensky 12-14
Verloor Framesby 15-25
Verloor Dinamika 11-19
Wen Jim Fouché 21-19
Eindig vierde in die poel. Slegs top 8 speel verder uit.
Baie geluk met die goeie netbal wat elke leerder gespeel het. Goeie ervaring is opgedoen.













