Baie geluk aan ons o/15A en o/17 A-spanne wat as kampioene uit die stryd getree het tydens die McDonalds Fast Five Toernooi.
Die o/15’s het ons eie o/15B span gewen in die finaal terwyl ons
o/17’s Hoërskool Noord-Kaap in die finaal geklop het.Baie geluk met die uitslae en baie dankie aan McDonalds vir julle ondersteuning.