Baie geluk aan Lourens Scheffer wat tydens die Suid-Afrikaanse o/19 Pluimbaltoernooi in Kaapstad nie een nie, maar twee silwer medaljes verower het!
Hy het puik presteer in beide die dubbels en gemengde dubbels.
Ons is ongelooflik trots op jou, Lourens! Hou so aan!
#trotsdiamantveld











