Baie geluk aan ons Eerstespan-netbalspan wat ’n skitterende vertoning op die baan gelewer het! Hulle het Duineveld met ’n bloedstollende eindtelling van 33-32 geklop!
Dit was ’n ware naelbyter van begin tot einde – ’n wedstryd wat ons beslis nie gou sal vergeet nie!
#trotsdiamantveld











