Baie dankie aan Panarottis Kimberley dat julle ons seuns bederf het voor die groot aangeleentheid die naweek. Diamantveld speel Vrydagaand 19:00 teen Grey College op die Diamond
Oval. Die wedstryd gaan regstreeks uitgesaai word op DSTV kanaal 216.Baie sterkte aan altwee ons krieketspanne wat die naweek hulle staal gaan wys reg rondom Kimberley teen van die top skole in die land.