Die volgende personeellede is deur die NKOD in leierskapsposisies vir die NSS-aanvullende eksamen se merkproses aangestel:

Lisa Holtzhausen – Hoofnasiener: English FAL, Vraestel 3

Albie Louw – Hoofnasiener: RTT, Vraestel 1

Danie Hanekom – Interne Moderator: IGO, Vraestel 2

Pauline Minnie – Interne Moderator: Verbruikerstudies

Ons wens hierdie kollegas opreg geluk met hul aanstellings. Mag julle taak as leiers in die nasien- en modereringsprosesse met toewyding en insig benader word.

#trotsdiamantveld