Die afgelope naweek het 6 van Hoërskool Diamantveld se leerders deelgeneem aan die Northern Cape Schools Cycling XCO resies. Die leerders het uitstekend gevaar en behaal almal die podium in die onderskeie kategorieë.

Die uitslae is as volg:

Sub Junior Meisies
Adri Treurnich – tweede

Sub Junior Seuns
Meyer Botha – eerste

Youth Dames
Hannarie van Niekerk – eerste

Youth Mans
Michael Steyn – derde

Junior Mans
Karlchen Rost – eerste
Endrico Koekemoer – derde

Baie geluk met die wonderlike prestasies!

#trotsdiamantveld