Baie geluk aan Minette Krüger wat ingesluit is in die Internasionale MMA Jeugkampioenskappe vir O/18’s.

Sy gaan van 17-20 Augustus 2022 deelneem in Abu Dhabi.

Baie geluk Minette met die wonderlike prestasie, ons is trots op jou!

#trotsdiamantveld