Baie geluk aan Wieko Botes wat gekies is vir die Suid-Afrikaanse toutrek span. Die span is tans besig om in Namibia deel te neem tot en met die 5de Julie 2022.
Wieko is ook die jongste seun, op die ouderdom van 16, wat ingesluit is in die mans senior divisie.
Baie sterkte Wieko, ons is trots op jou!