Ons atlete is op pad na Pretoria om deel te neem aan die TUT Wildeklawer-byeenkoms by die Pilditch-stadion.

Mag elkeen van julle uitblink en jul drome waar maak.

Gee julle alles!

#trotsdiamantveld