Baie geluk aan die volgende atlete wat opgeneem is in die Noord-Kaap provinsiale span.
Hierdie atlete sal van 2 tot 5 April 2025 aan die Nasionale Kampioenskappe in Bloemfontein deelneem:
– Lehane Lategan
– Wian Burger
– Tiaan Groenewald
– Danika Roets
– Dariano Mitchell
– Diaan Engelbrecht
– Junemi Terblanche
Ons wens julle baie sterkte toe met al die items waaraan julle gaan deelneem. Mag dit ‘n suksesvolle en gedenkwaardige ervaring wees!
#trotsdiamantveld











