Diamantveld se Top-14 atlete het aan die TUT Curro Hazeldean Top-14-byeenkoms, geborg deur Wildeklawer, deelgeneem en die volgende uitslae behaal: ✅ Mieke Smit – 3000m – 6de – 800m – 8ste ✅ Franklin Stevens – Hoogspring – 8ste – Verspring – 4de ✅ Junemi Terblanche – Driesprong – 1ste en ‘n nuwe rekord! ✅ Christoff Swanepoel – Gewigstoot – 5de – Diskus – 12de ✅ Danika Roets – Hamergooi – 1ste – Diskus – 9de ✅ Aiden Ruiters – Verspring – 6de – 100m – 14de ✅ Wian Burger – 200m – 11de – 100m – 16de ✅ Mikayla van der Linde – 200m – 27ste – 400m – 12de ✅ Dariano Mitchell 200m – 9de 100m – 10de ✅ DC Beaton Hoogspring – 5de 400m – 13de ✅Jay-Dee Isaacs Verspring – 6de 100m – 22ste Baie geluk aan al die atlete! Julle harde werk en deursettingsvermoë bring uitstekende resultate. Spesiale geluk aan Junemi Terblanche vir die nuwe rekord en aan Danika Roets vir die eerste plek in hamergooi! Hou so aan – ons is trots op julle! 💪🏆 #trotsdiamantveld