Die volgende Diamantveld atlete neem deel aan die ASA O/16, O/18 en O/20 Baan en Veld Kampioenskappe vanaf 23-25 Maart in Pietermaritzburg.
Megan
Liebenberg, dogters O/16Danika Roets, dogters O/16
Mieke Smit, dogters O/16
Carmen Louw, dogters O/18
Mari du Raan, dogters O/18
Ruan Deetlefs, seuns O/16
Harry I’ons, seuns O/18
Valentino Lenge, seuns O/18
Janes Labuschagne, seuns O/20
Baie sterkte julle! Ons hou duimvas vir julle.