ATLETIEK Baie geluk aan ons atlete wat die afgelope naweek aan verskeie byeenkomste deelgeneem het. Die uitslae is as volg: Sentraal NWU Top 20
Diamantveld se dogterspan eindig 9de uit die 22 skole en die seunspan eindig 14de uit die 23 skole.
Diamantveld ontvang die volgende medaljes by die byeenkoms: Goud: 3
Silwer: 1
Brons: 4 Hartswater Top 20
Diamantveld se A-span eindig 6de en die B-span 24ste van 38 skole. Diamantveld ontvang die volgende medaljes by die byeenkoms: Goud: 13
Silwer: 6
Brons: 8 Die volgende toekennings is ook by die byeenkoms aan Diamantveld se atlete oorhandig: Beste dogters atleet o/17 – Danika Roets
Beste dogters veldatleet o/17 – Danika Roets
Beste seuns atleet o/17 – Jayden de Klerk Baie geluk aan elke atleet wat deelgeneem het! Congratulations to our athletes who participated in various meetings this past weekend. The results are as follows: Central NWU Top 20
Diamantveld’s girls team finishes 9th out of 22 schools and the boys team finishes 14th out of 23 schools.
Diamantveld receives the following medals at the convention: Gold : 3
Silver : 1
Bronze : 4 Hartswater Top 20
Diamondveld’s A-team finishes 6th and the B-team 24th out of 38 schools. Diamantveld receives the following medals at the convention: Gold : 13
Silver : 6
Bronze: 8 The following awards were also handed out to Diamantveld’s athletes at the rally: Best female athlete u/17 – Danika Roets
Best girls field athlete u/17 – Danika Roets
Best boys athlete u/17 – Jayden de Klerk Congratulations to every athlete who participated! ·