Baie geluk aan die volgende atlete wat gaan deelneem aan die Suid-Afrikaanse Skole Atletiek Kampioenskappe van 16-19 Maart 2022 in Germiston.

Julle hou Hoërskool Diamantveld se naam hoog.
Ons is trots op julle!

Agter (v.l.n.r):
Ruan le Roux
Maricelle Krüger
Janes Labuschagne

Voor (v.l.n.r.):
Ulani Uys
Carmen Louw
Danika Roets
Megan Liebenberg

#trotsdiamantveld