Baie geluk aan die volgende atlete wat toekennings ontvang het by Atletiek Griekwaland-Wes (AGW) se jaarlikse prysuitdeling.
AGW erekleure:
Miné Kriek
Ruan Deetlefs
Megan Liebenberg
Danika Roets
Harry I’ons
Danika Roets word ook aangewys as die beste o/16 vroue veldatleet en ook as atleet van die jaar.
Miné Kriek was afwesig tydens die neem van die foto.