Mieke Smit het die naweek delgeneem aand NWU Top 30 atletiekbyeenkoms. Mieke vaar uitstekend en behaal ‘n sewende plek tydens die 800m vir dogters o/15 uit 39 atlete. Mieke hardloop die 800m in 2:26.56 minute.

Baie geluk met die uitstekende prestasie Mieke!

#trotsdiamantveld