Baie geluk aan Harry I’ons wat ‘n persoonlike beste gegooi het by die NWU Top 30 atletiek byeenkoms met ‘n afstand van 68,23m. Hierdie afstand plaas hom algeheel derde in Suid-Afrika vir sy ouderdomsgroep.
Hou so aan Harry!