AMAZING RACE 2024

Ons is opgewonde om die Amazing Race weer aan te bied volgende jaar.

Raak deel van hierdie besonderse resies deur ‘n span in te skryf of as u ‘n besigheid het deur ‘n uitdaging aan te bied!

n Lekker dans gaan gehou word wat opgevolg gaan word deur ‘n veiling. Koop ‘n tafel en kom geniet die aand saam met ons.

Sien julle daar!

#trotsdiamantveld
#diamondsnuus