AMAZING RACE 2024
Ons is opgewonde om die Amazing Race weer aan te bied.
Raak deel van hierdie besonderse resies deur ‘n span in te skryf of as u ‘n besigheid het deur ‘n uitdaging aan te bied!
‘n Lekker dans
gaan gehou word wat opgevolg gaan word deur ‘n veiling. Koop ‘n tafel en kom geniet die aand saam met ons.Sien julle daar!
















