Ons is trots op Marco Mathewson (O/19A) wat as speler van die wedstryd aangewys is in hul wedstryd teen HTS Drostdy.
Rammetjie Uitnek van die wedstryd tussen Hoërskool Diamantveld en Beleef HTS Drostdy is nommer 10 van Diamantveld, Marco Matthewson.
#absawildeklawersport #absawildeklawer #wildeklawersport #sport #soccer #netball #rugby #supersport #hierkomgrootsport
