Moenie die Gees Fees en atletiek sokkie Woensdag mis nie! Trek jou span kleure aan en kom ondersteun jou span om 17:30 op die pawiljoen!

Na die aankondiging van die wenspan is daar ‘n sokkie met DJ Ertjies vir graad 9-12 leerders teen slegs R10. Moet dit nie misloop nie!

#trotsdiamantveld