Baie geluk aan Marelé van Jaarsveld wat die afgelope naweek tydens die Going for Gold-byeenkoms in Bethlehem ‘n skitterende 1ste plek in hamergooi verwerf het!
Marelé het die hamer ‘n indrukwekkende 47,3 meter ver geslinger om die goue medalje in te palm! 🥇
Ons is ongelooflik trots op jou, Marelé!
#trotsdiamantveld











