🏏💎💎🏏 Baie geluk aan die volgende Diamantveld-krieketspelers met hul insluiting in die onderskeie provinsiale krieketspanne! 🏏 Seuns o/19
– Michael Nieuwoudt
– Neil Steynberg
– Rulo van der Merwe 🏏 Seuns o/16
– Fourie Smit
– Jean Diederiks
– Hennie Opperman
– Carlo Viljoen 🏏 Dogters o/19
– Simoné Steyn 🏏 Dogters o/16
– Zané Vermeulen Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle! Julle harde werk, toewyding en passie vir krieket word beloon. Baie sterkte met die komende wedstryde. Hou Diamantveld se naam hoog! #trotsdiamantveld












