🏏💎 Ons Eerstespan Krieket is vandag amptelik “gecap” voor die WILDEKLAWER Diamantveld Kriekettoernooi, wat Donderdag afskop! Dit was ’n besonderse geleentheid met die spelers se ouers wat dit bygewoon en self die pette aan hul seuns oorhandig het. 💙💛 Baie sterkte aan ons Eerstespan wat Donderdagaand hul toernooi afskop wanneer hulle Kempton Park die stryd aansê: 📅 Donderdag, 8 Oktober ⏰ 20:00 📍 Diamond Oval, Kimberley Sterkte, manne! Dra die Diamant met trots en speel vir mekaar! 💎🏏 A Posse Ad Esse #trotsdiamantveld