Ons Diamantveld-atlete het uitstekende prestasies tydens die JF-atletiekbyeenkoms en die tweekampkompetisie behaal! 🏃 ATLETIEK Baie geluk aan die volgende atlete wat podiumplekke behaal het: 🥇 1ste plekke:
– Marele van Jaarsveld – Hamergooi
– Hailey Botes – Hamergooi
– Nika Botma – 400 m en 800 m
– Dariano Mitchell – 100 m en 200 m
– Theodore Opperman – 800 m 🥉 3de plekke:
– Mushi Tloubatla – 100 m
– Janika Marx – Diskus
– Louis Lategan – 800 m
– Janko Onvlee – 200 m
– Theodore Opperman – 400 m
– Anre Sounes – 800 m 🏊 TWEEKAMP Ons tweekampatlete het ook uitstekend gevaar! 🥇 Stian Mostert – 1ste (Seuns o/17) 🥈 Louis Lategan – 2de (Seuns o/17) 🥇 Lehané Lategan – 1ste (Dogters o/19) 🥈 Nika Botma – 2de (Dogters o/19) 🌟 Spesiale geluk aan Lehané Lategan, wat as die derde beste swemmer van die dag aangewys is en ook die tweede beste atleet algeheel was! Baie geluk aan al ons atlete met hierdie puik prestasies. Julle maak Diamantveld trots! A Posse Ad Esse! #trotsdiamantveld















