🏏💯 Baie geluk aan Francois Holtzhausen wat nie net een nie, maar twee honderdtalle op dieselfde dag tydens die Premierliga-klubwedstryde gemoker het! 🏏 Wedstryd 1 vs. Frank Roro CC 💯 112 lopies van slegs 49 balle! 🏏 Wedstryd 2 vs. Yorkshire CC 💯 123 lopies van slegs 49 balle! 🔥 Dit is ‘n verstommende 235 lopies van net 98 balle op een dag! Francois, ons is ongelooflik trots op jou! Wat ‘n besonderse kolfvertoning en ‘n prestasie! #trotsdiamantveld