Gisteraand het die leerders die kans gehad om deftig aan te trek en te spog met hulle metgeselle. Die aand is ook afgesluit met ‘n lekker sokkie.

Baie dankie aan al die ouers en onderwysers wat die aand moontlik gemaak het.

#trotsdiamantveld