Volg ons op sosiale platforms:
Vanaand het die kinders die kans gehad om deftig aan te trek en te spog met hulle metgeselle.
Baie dankie aan al die ouers en onderwysers wat die aand moontlik gemaak het.
#trotsdiamantveld