Baie geluk aan Lize-Mari Loots wat aangewys is as die top akademiese leerder in die Noord-Kaap met ‘n gemiddeld van 93%. Sy is ook aangewys as die top kandidaat vir toerisme. Ons kan nie wag om te sien wat die toekoms vir jou inhou nie. Alicia Brandt is 8ste in die Noord-Kaap aangewys met ‘n gemiddeld van 88.6% Dit is puik prestasies! Ons is baie trots op julle. #trotsdiamantveld
