DHS tennis het die afgelope naweek deelgeneem aan die Noord-Kaap Mini Nasionale Ranglystoernooi. Die spelers het baie goed gevaar en die uitslae is as volg:
Mans
Juan Vermeulen – Mans ope kampioen en
dubbels naaswenners. O/16
Francois Holtzhausen, vyfde.
William Harding, sesde.
Juan du Plessis, veertiende.
O/14 (GOUE GROEP)
Zirk Spangenberg, vyfde.
Kian Croucamp, derde.
De Wet Badenhorst, vierde.
Dames
Lee-Ann Opperman, vierde.
Adri Treurnich, twaalfde.
Lianè Muller, dertiende.
O/14
Liané Prinsloo, derde
Baie geluk met die goeie prestasies!













