Hoërskool Diamantveld het die afgelope vakansie deelgeneem aan die Klein Karoo Saadproduksie Rugbyweek.
Tydens die toernooi is JJ Fourie en Ruan Watts gekies vir die Oakdale XV. Die droom span word gekies uit ongeveer 34 skole. Die XV-tal is gekies om die beste speler op elke posisie erkenning te gee vir hulle spel.
Baie geluk met die wonderlike prestasie manne!
#trotsdiamantveld
