Ons neem afskeid van spesiale personeel wat ‘n groot leemte agterlaat by Diamantveld.

Ons wens julle voorspoed toe met alles wat julle aanpak in die toekoms. Diamantveld is dankbaar vir al die harde werk wat julle ingesit het!

#trotsdiamantveld