Baie geluk aan Mari du Raan wat opgeneem is in die SA o/21 African Qualifier span wat Maart in Pretoria gaan deelneem. Mari het ook die SA o/21 Wêreldbekerspan gemaak wat in 2025 in Gibraltar gaan deelneem.

Baie geluk met die ongelooflike prestasie Mari!

#trotsdiamantveld