2024 se nuwe Graad 8 netbalspelers het vandag ‘n jolige oefensessie by Diamantveld gehad.

Gimnasiumwerk, Zumba en lekker speletjies was aan die orde van die dag.

Die nuwe

netbalafrigters, Charissa Swanepoel, Tinkie Smal en Bethenie du Raan het ook vandag bygewoon ter voorbereiding vir 2024 seisoen en ons sien uit na ‘n skitterende jaar.