Ons eerste netbalspan is op pad Paarl toe!
Baie sterkte aan die 1ste span wat per vliegtuig op pad is na die Hoër Meisieskool Paarl se netbaltoernooi. Hierdie toernooi vind plaas vanaf 20 tot 21 Maart
2023.Durbanville, Outeniqua, Langenhovenpark, Bloemhof en Paarl Gim is die skole waarteen ons gaan deelneem in die poelwedstryde.
Baie sterkte meisies!