Ons het vandag die nuwe Klippies by ons verwelkom. Meneer Victor en die SK het die nuwelinge lekker besig gehou. Daar was goeie advies gegee deur Juffrou Viljoen, roomys geëet, speletjies gespeel en gedans. Dit was hope pret. Dit was vir ons ‘n groot voorreg om hierdie nuwe groep graad 8’s te verwelkom. Julle is nou deel van die blou familie! #trotsdiamantveld
#nouisekblou
