2024 se Kleureatletiek was een vir die boeke!

Geluk aan die geelspan wat as oorwinnaars uit die stryd getree het.

Baie geluk aan elke atleet wat deelgeneem het!

Ons waardeer ook elke personeellid se moeite wat die dag moontlik gemaak het.

#trotsdiamantveld