💎JAMES STANDER MANNEAAND💎 Die James Stander Manneaand aangebied deur Hoërskool Diamantveld vind op 1️⃣3️⃣ Februarie 2024 plaas. Die aand gaan weer soos in die verlede een van die hoogtepunte op Kimberley se kalender wees. Sien julle daar! #trotsdiamantveld