Tydens die Elsie Coetzer Hokkie Toernooi word Ethan Manus en Breyone Louw ingesluit in die span wat later vanjaar Nederland toe gaan toer.
Die span gaan deelneem vanaf 2 tot 11 Oktober 2022.
Baie geluk met hierdie uitstekende prestasie!