Die afgelope twee Maandae het alle voornemende hokkiespelers ñ heerlike “six-a-side” mini-toernooi gespeel.

Hierdie toernooi was ñ lekker geleentheid om almal weer aan die speel te kry asook ñ ken-mekaar-aksie vir Graad 8’s en nuwe leerders. Nou is die hokkie gereed vir die seisoen!

#trotsdiamantveld