Hoërskool Diamantveld Sportdag hokkie uitslae: Dogtershokkie:
O/19A wen 1-0 vs. Sol Plaatjie Universiteit
O/19A wen 1-0 vs. Duineveld O/19A O/17(gemeng) verloor 1-0 vs. Upington O/16A
O/17(gemeng) verloor 1-0 vs. Duineveld O/19B
O/17(gemeng) wen 5-1 vs. Duineveld O/16B O/16A verloor 1-0 vs. Duineveld O/16A
O/16A wen 2-0 vs. Duineveld O/19B Seunshokkie:
19A wen 2-1 vs. Kimberley Boys High
19A verloor 0-2 vs. Sol Plaatjie Universiteit
16A wen 4-0 vs. Upington Ons wil net baie dankie sê aan die Universiteit van die Vrystaat wat die hoofborg was van die naweek. Sonder julle sou die naweek nie so groot sukses gewees het nie. University of the Free State #trotsdiamantveld
